Soekvorm

1 Korintiërs 15:27

27Ja, in die Ou Testament is geskryf:

God het alles vir Hom gegee

sodat Hy daaroor kan regeer.

Maar wanneer God sê: “Christus moet oor alles regeer,” dan moet ons dit reg verstaan. Dit beteken nie dat Christus ook oor God regeer nie, want God is die Een wat alles vir Christus gegee het sodat Christus daaroor kan regeer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index