Soekvorm

2 Kronieke 29:35

35Daar was ook baie brand-offers en daar was ook die vet van die ete-offers, en die drank-offers by die brand-offer.

So het die volk weer begin om die Here by die tempel te dien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index