Soekvorm

Deuteronomium 21:1

Wanneer niemand weet wie iemand doodgemaak het nie

1Moses het gesê: “In die land wat julle God die Here vir julle gee om aan julle te behoort, sal julle miskien iemand kry wat vermoor is en wat in die veld lê, maar julle weet nie wie hom doodgemaak het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index