Soekvorm

Lukas 7:16

16Al die mense was verbaas en bang oor wat gebeur het. Hulle het God geprys en gesê: “’n Belangrike profeet het by ons gekom.”

Hulle het ook gesê: “God het sy volk kom help.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index