Soekvorm

Openbaring 11:15

Die sewende trompet

15Die sewende engel het sy trompet geblaas. Toe het die engele in die hemel hard geskree en gesê:

“Die konings van die wêreld

regeer nie meer nie!

Ons Here en sy Christus

regeer nou!

Ons Here sal altyd

en altyd regeer!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index