Soekvorm

Openbaring 4:7

7Die eerste dier het gelyk soos ’n leeu. Die tweede dier het gelyk soos ’n bul. Die derde dier se gesig het gelyk soos ’n mens se gesig. Die vierde dier het gelyk soos ’n arend wat vlieg.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index