Developer Tools: API

Program Interface Toepassing (API)

Die BibleSearch Application Programming Interface (API) kan enige ontwikkelaar toelaat om Bybel inhoud en teks op enige plek in hulle webwerf in te sluit of vir die aanwending van nie-kommersiële doeleindes. As jy nie 'n ontwikkelaar is nie, en wil die Bybel inhoud of BibleSearch op jou webwerf insluit, kyk na paar van ons Utiliteitehere.Vir julle ontwikkelaars, die BibleSearch API is 'n basis van REST API en jy kan die volledige dokumentasie leeshere.

Lees asseblief die volgende FAQs (vrae wat diwels gevra word) om te verstaan ​​hoe jy die BibleSearch API kan gebruik. Indien jy enige vrae het, gaan gerus na ons API forum om 'n vraag aan te teken. Jy kan ons ook per e-pos bereik by support@bibles.orgmet API in die onderwerp header.

Hoe kan ek toegang verkry?

Om toegang tot die API te kry, moet jy 'n geregistreerde BibleSearch gebruiker wees en jou unieke API verborge aktiveer deur aan te sluit byhere.Sodra jy jou API teken het, kan jy oproepe maak na die API en die inhoud herwin. Onthou asseblief dat elke oproep wat jy maak hierdie API teken moet insluit. Jou API teken is uniek joune. Dit is 'n geheim, somoet dit asseblief nie met iemand anders deel nie!

Hoe kan ek die data gebruik? h3>

Jy kan nie die Bybel inhoud wat jy van die API verkry het,vir enige kommersiële doeleindes gebruik nie, of in 'n ​​aanwending wat onwettig, aanstootlik, obseen, gewelddadig, immoreel, of neerhalend teenoor andere mense of die Bybel is nie. Basies, volg die reels. Moenie die betekenis van die Bybel wysig of verander nie, asook nie die interpretasie daarvan nie.

As jy wil hierdie inhoud wil gebruik vir kommersiële doeleindes, moet jy spesifieke goedkeuring verkery deur ons te kontak via e-pos by support@bibles.org met API in die opskriflyn. Verder, vra ons dat jy net 500 opeenvolgende verse per keer vertoon, en altyd die kopiereg inligting vir die weergawes wat jy gebruik, saam met die Skrif-inhoud wat jy vertoon, insluit. Jy kan ook ons volledige API Terme en Voorwaardes hersien by hier .

Watter tipe van toepassings kan ek bou?

Solank jy die Skrif-inhoud in 'n ​​nie-kommersiële, positiewe wyse gebruik wat die integriteit van die Bybelse teks soos hierbo beskryf respekteer, kan jy maak wat jy wil. Ons stel altyd belang in nuwe idees waarmee ontwikkelaars te vore kom, so deel jou skeppings met ons en die gemeenskap by die BibleSearch API forum .

Watter weergawes is beskikbaar?

Op die oomblik is ons net in staat is om die weergawes wat hieronder genoem word aan te bied. Ons wil soveel weergawes as moontlik aan julle beskikbaar stel, maar ons moet die verskillende uitgewers eers aan boord kry. As daar iets is waarna jy regtig toegang wil hê, laat ons per e-pos weet of op ons forums en ons sal alles in ons vermoë doen om dit moontlik te maak!

View Available API Versions

Hoekom is daar nie meer weergawes van die Bybel nie?

Bybel weergawes is die intellektuele eiendom van verskeie uitgewers en lisensie-eienaars. Om toegang tot 'n spesifieke weergawe via die API te gee, moet ons eers spesiale toestemming van die verskillende uitgewers verkry. As daar iets is wat jy nodig het, plaas jou versoek vir toegang tot weergawes op die BibleSearch API Forum . As jy ons laat weet wat jy nodig het, kan ons die uitgewers nader en ons bes probeer probeer om te sorg dat dit gebeur.

Om te help bou aan vertroue met die uitgewers en intellektuele eiendom-eienaars, het ons die die Fair Use Management System in die API geformeer.Dit help ons om meer data te verkry aangaande die gebruik van Bybelse inhoud deur die API gebruikers en uiteindelik jou aansoek se eindgebruikers. Ons probeer werklik om deursigtigheid te beklemtoon met betrekking tot die gebruik van die Bybelse inhoud via ons API, aangesien dit aan die uitgewers en IP eienaars betoon dat ons hulle inhoud, asook die integriteit van die Bybel, beskerm.

Wat is die Fair Use Management System (Regmatige Bebruik Beheer Sisteem) ?

Die Fair Use Management System help ons met ons beplanning omtrent die gebruik van die Bybelse inhoud deur die API. Om dit te gebruik, sluit jy 'n klein ekstra JavaScript-kode in waar jy die resultaat van 'n ​​API oproep op jou webwerf vertoon. Die API sal altyd die korrekte JavaScript terugstuur vir die oproep wat jy gemaak het en daarna kan jy dit net by jou webwerf voeg.

.